Excel vir sakelui en professionele dienste - Afrikaans




Excel vir sakelui en professionele dienste - Afrikaans

EXCEL vir Sakelui en Professionele dienste is 'n gestruktureerde kursus wat ontwerp is om Excel gebruikers te neem na 'n intermediere vlak.

Hierdie kortkursus is saamgestel om verbruikers 'n inleiding te gee na die volle kursus wat apart aangebied word. Studente van hierdie kursus sal afslag geniet op hieropvolgende en ander geselekteerde kursusse.

Die volle kursus word vrygestel in modules oor 'n termyn, en dek onder andere die volgende kategorie.

  • Excel Noodsaaklikhede (Hierdie kursus).
  • Tabelle en takslêers
  • Funsie vs Formule
  • Vernoemde reekse en "Paste Special"
  • Werk met data
  • Data aanbieding
  • Aansig of vertoon opsies en data beskerming

Daar word werksboeke beskikbaar gestel, asook kits toetse.

Die kursus behoort so 'n uur te neem om eenmaal deur te werk.

Die basiese begrippe van Excel in Afrikaans

Url: View Details

What you will learn
  • Werksboeke en werksbalaaie doelmatig gebruik
  • Werksblaaie hernoem, invoeg, skrap, skuif en kopieër
  • Die formule balkie, naamboks en aktiewe sel gebruik

Rating: 4.75

Level: Beginner Level

Duration: 1 hour

Instructor: CJ Muller


Courses By:   0-9  A  B  C  D  E  F  G  H  I  J  K  L  M  N  O  P  Q  R  S  T  U  V  W  X  Y  Z 

About US

The display of third-party trademarks and trade names on this site does not necessarily indicate any affiliation or endorsement of coursescompany.com.


© 2021 coursescompany.com. All rights reserved.
View Sitemap