Kitaarlesse vir beginners (in Afrikaans)




Kitaarlesse vir beginners (in Afrikaans)

Onthou , hierdie is beginners en basiese kitaarlesse . Ek verwys gereeld na Engelse terme

of woorde wat net makliker uitgedruk word in Engels en wat basiese beginsels is in Kitaarterme

U gaan teoretiese lesse doen waarna praktiese lesse volg . Die teoretiese lesse lê die

grondslag . Dit is dus BAIE BELANGRIK dat u seker maak dat u die teoretiese lesse ken en

verstaan sodat u nie sukkel wanneer u dit prakties moet toepas nie.

Moet nie oorgaan na ‘n volgende les alvorens u nie die huidige les waarmee u besig isonder

die knie het nie . Indien u te vining aanbeweeg na die volgende les kan dit in die navolgende

lesse vir u nadelig wees. Sy is altyd betrokke by die gemeenskap en help graag kinders en jonk mense om hul eie identiteit uit te leef deur musiek. Hierdie lesse sal jou as mens die basiese leer sodat jy jou droom kan volg om kitaar te kan speel soos wat meeste van ons mense begeer en dit n realiteit te omskep.

Amateur wees beteken: minnaar wees. En dit was musiekliefhebbers in 1812 wat die Society of the Friends of Music in Wene gestig het. Dit was vanselfsprekend dat hulle hierdie liefde nie net as luisteraars nie, maar ook as praktiserende musikante wou aankweek.

Guitar lessons for beginners in Afrikaans

Url: View Details

What you will learn
  • Kitaarlesse vir Beginners (in Afrikaans)

Rating: 0

Level: Beginner Level

Duration: 1 hour

Instructor: Yolandie de Bruto


Courses By:   0-9  A  B  C  D  E  F  G  H  I  J  K  L  M  N  O  P  Q  R  S  T  U  V  W  X  Y  Z 

About US

The display of third-party trademarks and trade names on this site does not necessarily indicate any affiliation or endorsement of coursescompany.com.


© 2021 coursescompany.com. All rights reserved.
View Sitemap