So maak ons Natuurlike seep.




So maak ons Natuurlike seep.

Sukkel jy met 'n sensitiewe vel, ekseem of is eenvoudig net bekommerd oor die sintetiese bymiddels in jou seep?

Dan is jy op die regte plek, hier is jou eenstop seepmaak kursus om jou eie spa kwaliteit seep in 'n japtrap te maak, jy hoelf gladnie eers ure lank op die internet te sit en sif tussen die verwarrende feite en fiksie nie.

In die kursus leer ek jou hoe seep vorm, asook hoe verskillende olies en bestandele die eindproduk beinvloed.

Jy sal met jou keuse van bestandele, jou eie resepte kan formuleer, en dan jou ontwerper vel-bederf seep kan maak. Jy sal weet wat jou kleur en geur opsies is waarvan jy kan kies, asook vele ander vel-voedende bestandele.

Jy sal 'n seeprekenaar kan gebruik, foutopsporing kan doen en jou verpaking kan ontwerp met die regte etiket regulasies, sou jy jou seep wil verkoop.

Daar is ook heelwat bonuse soos hoe om jou eie vorms en seep snyers te maak sou jy wil opgradeer van eie gebruik na besigheid. 

Jy het 'n Dertig dae geld terug waarborg, of lewenslange toegang tot die kursus. Jy het niks om te verloor nie :) As jy gedurende of na die kursus enige vrae het, vra gerus, ek sal dit met graagte anwoord, en indien daar nog bonus materiaal bykom sal jy per epos in kennis gestel word, dit word automaties en gratis tot jou beskiking op die kursus bygevoeg.

Leer stapsgewys hoe om jou eie resepte te ontwikkel en seep vir die huis of 'n eksta inkomste te genereer.

Url: View Details

What you will learn
  • Hoe om natuurlike seep te maak met gereedskap en bestandele wat jy reeds in jou huis het.
  • Leer die teorie agter seepmaak en verstaan hoe verskillende olies werk.
  • Formuleer jou eie gunsteling resepte.

Rating: 4.95

Level: Beginner Level

Duration: 6 hours

Instructor: Ansa Smit


Courses By:   0-9  A  B  C  D  E  F  G  H  I  J  K  L  M  N  O  P  Q  R  S  T  U  V  W  X  Y  Z 

About US

The display of third-party trademarks and trade names on this site does not necessarily indicate any affiliation or endorsement of coursescompany.com.


© 2021 coursescompany.com. All rights reserved.
View Sitemap